Author Topic: Die beste resep ooit  (Read 1300 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline lada

  • Fisherman
  • ***
  • Join Date: Dec 2008
  • Posts: 155
  • Location: Tygerdal Goodwood
  • Prawns 1
  • Live life to its fullest
Die beste resep ooit
« on: December 06, 2009, 11:07:31 AM »
Meng 2  kg geloof met 1 kg liefde.Gooi nou 3 kg hoop , 1 kg eerlikheid en 3 kg barmhartigheid by.Smelt al hierdie bestanddele saam.  Gooi 3 kg verdraagsaamheid , 4 kg hulpvaardigheid , 4 kg sagmoedigheid , 3 kg getrouheid en 2 nederigheid by die gesmelte bestandele.  Gooi stadig 3 kg gehoorsaamheid by en roer al die bestanddele saam. Bak al die bestanddele deur middel van gebed.


Offline strepie

  • Master Fisherman
  • *****
  • Join Date: Sep 2007
  • Posts: 978
  • Location: Durbanville
  • Prawns 2
Re: Die beste resep ooit
« Reply #1 on: December 07, 2009, 08:53:51 AM »
Amen!
Ruaan
Also a proud member of HMS IOC - www.isuzuoffroad.co.za

Image Hosted by ImageShack.us