Author Topic: Waterfront toe ?  (Read 1219 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Scratchy

  • Here fishy fishy....
  • Jr. Fisherman
  • **
  • Join Date: Mar 2010
  • Posts: 56
  • Location: Brackenfell
  • Prawns 0
Waterfront toe ?
« on: October 11, 2010, 02:07:17 PM »
Die ou van Witbank is in Durbanville en is haastig om by die
Waterfront
te kom.

Hy sien vir Gatiep op die sypaadjie en vra hom: “Luister man wat
is nou die gouste Waterfront toe?”

Gatiep vra "Mineer, loep djy of ry djy?”

Die ou sê: "Ek ry."

Gatiep sê: “Nei daais die gouste.”
« Last Edit: October 11, 2010, 02:07:56 PM by Scratchy »